SABBI
Tuis Programme Varieties Research News & Events Contact
 
English
 
Kultivars > Oorsig
The Program
 
  Kultivars  
 
Oorsig
Geplant in die Suid-Kaap
(Droëland)
Geplant in die Noord-Kaap (Besproeiing)
Gidse
 
 
  Oorsig  
Met die ontstaan van die program was Clipper die enigste kultivar wat in die Rûens verbou is.

Sedertdien is nege nuwe kultivars uit Sabbi se program vrygestel, met S5 (tydelike kode) die mees onlangse kultivar (2010). Vier kultivars, SSG 525 (2003), SSG 532 (2004), SSG 506 (2008) en S02-11 (2009), is reeds uitgefaseer om verskeie redes. Dus word daar tans vyf plaaslike kultivars verbou. Drie eksperimentele kultivars (S6, S9 en Marthe) word vanjaar ge-evalueer. In 2006 is SSG 585, die eerste kommersiële kultivar van Sabbi, in die besproeiingsgebied vrygestel.

 
Kopiereg © 2009 SABBI
Alle regte voorbehou.
Ontwerp deur
Limbik
  Tuis
Verslae
Gidse
Kontak
  Die Program | Kultivars | Navorsing | Nuus & Sosiaal | Kontak
Verslag van die Lyn Evalusie Proewe 2010 | Verslag van die Lyn Evaluasie Proewe onder Besproeiing 2010 | Invloed van Swamdoders op Gars
Suid-Kaap Garskultivars 2011 | Riglyne vir die Produksie van Moutgars: Besproeiing | Riglyne vir die Produksie van Moutgars: Suid-Kaap
SABBI (c/o SAB Maltings) | Bredasdorp | Posbus 27, Caledon, 7230 | T +27 (0)28 212 2943 | F +27 (0)28 212 2913