SABBI
Tuis Programme Varieties Research News & Events Contact
 
English
 
Kultivars > Geplant in die Noordkaap (Besproeiing)
The Program
 
  Kultivars  
 
Oorsig
Geplant in die Suid-Kaap
(Droëland)
Geplant in die Noord-Kaap (Besproeiing)
Gidse
 
 
  Geplant in die Noord-Kaap (Besproeiing)  

In 2006 is SSG 585, die eerste kommersiële kultivar van Sabbi, in die besproeiingsgebied vrygestel. Evaluasie van Europese kultivars is steeds `n integrale deel van die besproeiingsprogram. Cocktail, `n introduksie van Sygenta Seeds (UK), is in 2009 vrygestel.

Al Sabbi se kommersiële kultivars is volledig goedgekeur deur SAB Ltd as moutgarskultivars.

 

Kultivars (%) geplant in die Noordkaap (Besproeiing)

Graph
 

Kultivars vrygestel in die besproeiingsgebied van die Noordkaap

Kultivar Jaar van eksp. vrystelling Jaar van finale vrystelling Geskiedenis (soos in 2011 gebaseer op GEK vergadering)
Blenheim   1994 Uitgefaseer in 1999
Chariot 1997 1999 Uitgefaseer in 2004
SSG 585 2002 2006 In finale jaar van produksie (10,0%)
Cocktail 2007 2009 In produksie (50,0%)
Marthe 2009   Eksperimenteel Jaar 2
Cristalia 2010   Saadproduksie
 
  Kultivargidse  
 
Cocktail Pdf Icon
 
 
Kopiereg © 2009 SABBI
Alle regte voorbehou.
Ontwerp deur
Limbik
  Tuis
Verslae
Gidse
Kontak
  Die Program | Kultivars | Navorsing | Nuus & Sosiaal | Kontak
Verslag van die Lyn Evalusie Proewe 2010 | Verslag van die Lyn Evaluasie Proewe onder Besproeiing 2010 | Invloed van Swamdoders op Gars
Suid-Kaap Garskultivars 2011 | Riglyne vir die Produksie van Moutgars: Besproeiing | Riglyne vir die Produksie van Moutgars: Suid-Kaap
SABBI (c/o SAB Maltings) | Bredasdorp | Posbus 27, Caledon, 7230 | T +27 (0)28 212 2943 | F +27 (0)28 212 2913