SABBI
Tuis Programme Varieties Research News & Events Contact
 
English
 
Die Program > Verslae
The Program
 
  Die Program  
 
Oorsig
Verslae
 
 
  Verslae  

Verslag van die Lyn Evalusie Proewe 2010

Die hoofdoel van die Lyn Evaluasie proewe is om die beste lyne van die twee Suid-Afrikaanse teelprogramme onder identiese kondisies (grond, klimaat en bestuur) te plant, ten einde te verseker dat die opbrengs-, graderings- en moutkwaliteitsresultate op 'n meer vergelykende basis ge-evalueer kan word.

 
Verslag van die Lyn Evalusie Proewe in die Suid-Kaap 2010

Gedurende die 2010 seisoen is 12 proewe onder droëland kondisies in die Suid-Kaap geplant. Al die proewe is ge-oes, met die uitsondering van Rietpoel en Heidelberg vlakte, en gebruik vir die evaluasie van die lyne in die proef. Beide laasgenoemde proewe was blootgestel aan ernstige onkruiddoder skade en alhoewel die proef by Heidelberg vlakte herplant was, het die droogte `n ernstige negatiewe uitwerking op die proef gehad en daar is besluit om die proef nie te oes nie.

Hierdie verslag, aflaaibaar in PDF formaat, dek al die Lyn Evaluasie proewe soos uitgevoer deur Sabbi, die KGI en SABM gedurende die 2010 seisoen. Die toepaslike klimaatsdata, agronomiese data, graderings-eienskappe en opbrengsresultate word verskaf.

Download Kliek hier om die verslag in Engels af te laai ...
 
Verslag van die Lyn Evaluasie Proewe onder besproeiing in die Noord-Kaap 2010

Gedurende die 2010 seisoen is ses proewe onder besproeiing geplant in die Noord-Kaap. Al die proewe is ge-oes, en gebruik vir die evaluasie van die lyne in die proef. Hierdie verslag, aflaaibaar in PDF formaat, dek al die Lyn Evaluasie proewe soos uitgevoer deur Sabbi, die KGI en SABM gedurende die 2010 seisoen. Die toepaslike agronomiese data, graderings-eienskappe en opbrengsresultate word verskaf.

Download Kliek hier om die verslag in Engels af te laai ...
 
Kopiereg © 2009 SABBI
Alle regte voorbehou.
Ontwerp deur
Limbik
  Tuis
Verslae
Gidse
Kontak
  Die Program | Kultivars | Navorsing | Nuus & Sosiaal | Kontak
Verslag van die Lyn Evalusie Proewe 2010 | Verslag van die Lyn Evaluasie Proewe onder Besproeiing 2010 | Invloed van Swamdoders op Gars
Suid-Kaap Garskultivars 2011 | Riglyne vir die Produksie van Moutgars: Besproeiing | Riglyne vir die Produksie van Moutgars: Suid-Kaap
SABBI (c/o SAB Maltings) | Bredasdorp | Posbus 27, Caledon, 7230 | T +27 (0)28 212 2943 | F +27 (0)28 212 2913