|
|
| |
Geplant in die Suid-Kaap (Droëland) |
|
|
|
|
|
Op grond van die 2011 saadbestellings is Erica vir die eerste keer die dominante kultivar met 42,6% van die aantal hektare aangeplant, gevolg deur Nemesia (25,4%), SSG 564 (25,2%), S5 met4,7% en S6 met 2,2%.
|
| |
Kultivars (%) geplant in die Suid-Kaap (Droëland) |
|
|
 |
| |
Lys en geskiedenis van kultivars vrygestel deur Sabbi in die Suid-Kaap |
|
|
| Kultivar |
Jaar van eksp. vrystelling |
Jaar van finale vrystelling |
Geskiedenis (soos in 2011 gebaseer op saadbestellings) |
| SSG 522 |
1992 |
- |
Onttrek voor finale vrystelling |
| SSG 525 |
1992 |
1996 |
Uitgefaseer in 2003 |
| SSG 532 |
1993 |
1998 |
Uitgefaseer in 2004 |
| SSG 564 |
1996 |
2005 |
In produksie (25,2%) |
| SSG 575 |
1997 |
- |
Onttrek voor finale vrystelling |
| SSG 585 |
1998 |
- |
Onttrek voor finale vrystelling |
| SSG 506 |
2000 |
2006 |
Uitgefaseer in 2008 |
| S02-11 |
2002 |
2006 |
Uitgefasseer in 2009 |
| S03-09 |
2003 |
- |
Onttrek voor finale vrystelling |
| SabbiErica |
2004 |
2009 |
In produksie (42,6%) |
| SabbiNemesia |
2004 |
2009 |
In produksie (25,4%) |
| S5 |
2005 |
|
In produksie (4.7%) |
| S6 |
2006 |
2010 |
Eksperimenteel Jaar 4 |
| S7 |
2007 |
|
Onttrek voor finale vrystelling |
| S9 |
2009 |
|
Eksperimenteel Jaar 1 |
|
|
|
|
|
|
|