Handleiding vir Sabbi Noord-Kaap Garskultivars 2011
Tans is Puma, Cocktail die aanbevole kultivars vir kommersiële produksie van moutgars onder besproeïing. Die effek van verskillende produksiefaktore, waarvan kultivarkeuse...
Handleiding vir Sabbi Suid-Kaap Garskultivars 2011
Vier kommersiële kultivars word tans vir moutgarsproduksie aanbeveel. Die vermoutingseienskappe van hierdie kultivars verskil veral ten opsigte van hul rusperiode...